Musiek en lirieke

Titel: Tydlose Storie

Musiek & LiriekeTrevor Terblanche Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: PROJEK – BERGE (2015-07-22 tot 2015-08-04)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


(Vers 1)
'n Tydlose storie vertel die verhale
Die bekendste storie hier op Aarde
Kom...




Titel: Kelders van die see - Bets Bronkhorst

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


In die kelder van die see,
loop my gedagtes
en ween

Wanneer die Kaap van...




Titel: SY Snoeisker - Evelyn van der Merwe

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: SKER

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


 Soos moedernatuur,
seisoenkalender blaai,
so ook ons gevoelens,
wat op-af skoppelmaai/

Soos droë bruin blare,...




Titel: Laaste oorblyfsels 2 - Rudi Coetzer

Musiek & Liriekesneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 05 Aug 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Snags in die heldeakker sweef spoke rond
sleep hulle hare op die grond

en bedags...




Titel: jammer (stem en woorde: Tertius Fourie, musiek: Shadowghost)

Musiek & LiriekeTertius Fourie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 29 Jul 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Daar is kere wat ek
jammer
wil sê;

ek weet nie waaroor nie.

Miskien omdat...






Kroniek van die Suid-Afrikanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Beskryf die geskiedenis van die ou SA Weermag vanaf sy stigting in 1912 tot sy ontbinding in 1994. Die SA Weermag se voorgeskiedenis word ook weergegee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar