Titel: Kersfees in Brackenfell - Viooltjie
Projek: KERSFEES
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Dec 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
ons steek vanaand die kerse aan
wyl ons harte weer gedenk
die stal, die krip...
Titel: Bok-ka-pat-er jou lekker ding
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 13 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Bok-ka-pa-ter jou lekker ding
jou swart-hempie-vir-ñ-rokkie
laat my voëltjie sing
Jan Pierewiet Jan Pierewiet
......
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Driekie Grobler
Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)