Resensies

Titel: Die Jeug

Projek: Jeug

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Anders as wat jy moontlik verwag het, handel hierdie resensie nie oor ‘n Afrikaanse fliek...




Titel: DIE DIEPTE, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jun 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


„Die gebed aan 'n meeu*”
Hoe voel dit om as proefkonyn aangesien te word? As...




Titel: Nag van Legio - My resensie

Resensiessneeuwolf Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 3 | Datum gepubliseer: 30 May 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Die veel – heel veel besproke drama deur ons eie vermaarde PG Du Plessis.
Net...




Titel: JACKIE, wie het tog 'n ma nodig? Die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 May 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Die ongelyke tweelinge, Sofie en Daantje, so om die dertig jare oud, woon by hul...




Titel: Faan se trein

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 16 May 2014 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Die eerste keer wat ek gehoor van die rolprent waarin Willie Esterhuizen ‘n ernstige rol...






Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar