Resensies

Titel: PULSE

Weergawe: | Datum gepubliseer: 06 Dec 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ek sal hierdie fliek aanbeveel net omdat dit nie die gewone soetsappige snert is wat...




Titel: FLAGS OF OUR FATHERS

Weergawe: | Datum gepubliseer: 01 Dec 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Dit is die storie van die ses Amerikaanse seesoldate wat tydens die Tweede Wêreldoorlog die...




Titel: HAPPY FEET

Weergawe: | Datum gepubliseer: 27 Nov 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


In Antartika bly 'n groot nasie Keiser-pikkewyne wat almal wonderbaarlik sing, totdat Mumble (Lijah Wood)...




Titel: CASINO ROYALE

Weergawe: | Datum gepubliseer: 23 Nov 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Fliekgangers gaan of baie van die nuwe James Bond hou, of glad nie. Die storie...




Titel: CHILDREN OF MEN

Weergawe: | Datum gepubliseer: 16 Nov 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Dit is 2027 en die wêreld staan op die rand van ‘n totale ineenstorting. Natuurlike...






DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar