Resensies

Titel: Area 51 An uncensored history of America's top secret military base - Annie Jacobsen

ResensiesAardigeAfrikaner Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Nov 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hierdie "dokumentêre" boek lees soos 'n storieboek al is dit propvol historiese gegewens soos datums,...




Titel: "Edward Eyre, race and colonial governance" deur Julie Evans

ResensiesAardigeAfrikaner Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 31 Oct 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


'n Puik boek om te lees indien jy belangstel in die motivering, idiale en dagdrome...




Titel: THE BROKEN CIRCLE, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Oct 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Op ’n dorp in België het ’n jong vrou ’n tattoeieerateljee; ’n jong banjospeler in...




Titel: Hopes and Prospects - Noam Chomsky

ResensiesAardigeAfrikaner Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 24 Oct 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ek trek nou eers by bladsy 65 en ek het al meer geleer omtrent die...




Titel: Warlord

ResensiesAardigeAfrikaner Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Oct 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


n Russiese fliek beskikbaar met Engelse onderskrif. Die fliek handel oor die geskiedenis rondom die...






Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar