Resensies

Titel: UNDERWORLD: EVOLUTION

Weergawe: | Datum gepubliseer: 14 Mar 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Verlede jaar het die eerste Underworld onverwags wêreldwyd aanklank gevind, groot aanhang geniet en baie...




Titel: Swartskaap

Weergawe: | Datum gepubliseer: 11 Mar 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Die Afrikaanse sangroep Swartskaap het onlangs by Cherry Jam in Hatfield square opgetree. Die groep...




Titel: Koos,ons afrikaanse troos

Weergawe: | Datum gepubliseer: 09 Mar 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Koos, ons Afrikaanse troos.

Saamgestel: Yolandi Maritz
Koos Kombuis is feitlik ‘n legende in die...




Titel: The Cave

Weergawe: | Datum gepubliseer: 08 Mar 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


As jy bang is vir donker grotte en die koue sweet slaan jou uit as...




Titel: Annapolis

Weergawe: | Datum gepubliseer: 06 Mar 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Jake Huard (James Franco) is 'n jong man wat help om oorlogskepe te bou. Aan...






Plek van die Flaminke

deur Rachelle du Bois

Delia Kriel is mede-eienaar van die vakansieoord Zeesig. Haar eerste ontmoeting met Alex Vorster, haar sexy nuwe buurman, laat haar hare rys. Hy jaag haar kat die skrik op die lyf en hy jaag haar die harnas in. Kortom, hy pla haar, vreeslik, aanhoudend. Hy het haar rustige bestaan hier op Zeesig kom versteur en sy is vies, baie vies. Alex se broer, Xander, is die diep een, die stil musikant wat sy hart op Delia se vriendin, Madeleen, verloor het. Hy is koppig en hy weet wat hy wil hê, maar sy is versigtig vir die liefde, want net 'n donkie sal twee keer oor dieselfde klip struikel. En sy is nie 'n donkie nie. Hy is egter die ideale model vir haar beeldhouwerk en haar kunsuitstalling lê voor . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar