Resensies

Titel: BROKEBACK MOUNTAIN

Weergawe: | Datum gepubliseer: 26 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Regisseur Ang Lee betree hier 'n baie kontroversiële onderwerp en benader dit met groot sensitiwiteit....




Titel: Munich

Weergawe: | Datum gepubliseer: 26 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Die Olimpiese Spele van 1972 in Munich het die helde opgelewer soos die VSA-swemmer, Mark...




Titel: Derailed

Weergawe: | Datum gepubliseer: 26 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Reklamebestuurder, Charles Schine (Clive Owen), verpas een oggend sy trein, wag vir 'n ander een...




Titel: Casanova

Weergawe: | Datum gepubliseer: 26 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Volgens oorlewering was hy die beste vryer in die geskiedenis. Casanova, gespeel deur Heath Ledger,...






Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar