Resensies

Titel: LIEFLING

ResensiesDriekie Grobler Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 17 Jun 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 10


Ons was bevoorreg om Saterdag na die opvoering "Liefling" in die staatsteater in Pretoria te...




Titel: TOT DIE BLOUE EINDER, DAN LINKS, die film

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 16 Jun 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


En wat gebeur as jy ouma is, en jy vergeet byvoorbeeld om jou medisyn te...




Titel: ek is bietjie rooi in die gesig

Resensiesjohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: Kleure

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Jun 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Ek vra vir my vrou onder andere:Hoeveel skole dink jy is daar in Suid Afrika...




Titel: dinge wat ons wil vergeet......'n droe wit seisoen

Resensiesjohnie007 Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Jun 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Daar is dinge,goeters,plekke,ondervindings,wat jy liefs nie wil onthou nie.Paaie waarop jy nie terug wil loop...




Titel: ROOSMARYN en SLAGROOM , die toneelstuk

ResensiesToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 04 Jun 2013 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hoekom moet Heimeliese von der Wiese, die lelikste heks in die koninkryk Osmanië, in 'n...






Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

deur stefan s

Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar