Resensies

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wanneer die woorde “romantiese komedie” gebruik word om ‘n fliek te beskryf, moet ‘n mens maar versigtig wees. Hierdie fliek handel oor ‘n vrou wat haar na oggend-TV wend omdat sy haar werk verloor het. Die storie verloop baie glad volgens ‘n bewese patroon en is hier en daar selfs snaaks. Andersins in dit wollerig en geforseerd, met baie min om die lyf. Harrison Ford, Rachel McAdams, Diane Keaton en Patrick Wilson vertolk die hoofrolle. Hierdie is ‘n flossie-fliek wat net betyds is vir Valentynsdag – dit op sigself spreek boekdele.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Sonsoene

deur Doret Johnstone-Robertson

In hierdie versameling verse is daar telkens verwysings na die natuur: die son, die maan, die sterre, blomme, seisoene; en ook na God - die bron van inspirasie, vrede en vreugde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar