Resensies

Titel: Australia
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Miskien is Australia een van daardie rolprente wat mens werklik moet sien, as jy van advontuur rolprente hou. Vir my is dit maklik net so goed soos Cassablanca en ander legendariese rolprente.

Die verhaal gaan oor ’n aristokratiese vrou wat ’n plaas in Noord Australia erf en dit moet beskerm teen ander grondeienaars. Die verhoudings wat ontwikkel tussen haar en ‘n vee drywer en ’n aboriginee kind is die spil waarom hierdie rolprent draai. Hulle dryf omtrent twee duisend beeste, oor die mees onherbergbare terrein en ondervind die aanslag van Darwin deur die Japanese.

Die regisseur is Baz Lurmann wat met Moulin Rouge mense voorheen vermaak het. Die hoofrolle word vertolk deur Nicole Kidman, Brandon Walters en Hugh Jackman.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


Vergete Pioniers

deur neels claasen

n spoorwegroman uit die sestigerjare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar