Resensies

Titel: Cake
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wag maar vir die dvd as jy dit regtig wil kyk of nog beter wag totdat dit op TV kom!

Daar was niks in die fliek wat my aandag gehou het nie. As dit nie vir die klein bietjie humor en die man-candy (David Sutcliffe and Taye Diggs) was nie, het hierdie fliek my tot die dood verveel!

Dit gaan oor 'n 29 jarige Pippa McGee (Heather Graham) wat 'n verhouding-fobie het en altyd die hasepad kies as liefde haar nader en gebruik haar vryskut avontuur-joernalis beroep as verskoning. Nadat 'n hartaanval haar pa tydelik uit die werk laat, ooreed sy hom om een van sy tydskrifte as redakteur te behartig.

Ongelukkig vir haar, sit haar pa haar in beheer van "Wedding Bells". Alhoewel baie teleurgesteld in haar pa se keuse, probeer sy nogsteeds die beste maak om sy liefde en aanvaarding te wen.

En ja, baie voorspelbaar, raak sy verlief, kies weer die pad en op die ou end verloor sy haar fobie en vind haarself in 'n ernstige verhouding!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Alles-in-een-toerustingspakket

deur Christo Nel

Wat Joyce Meyer gedoen het in Engels, doen Christo Nel nou in Afrikaans! Hier voor jou het jy iets unieks in Afrikaans. Leer om in Jesus se Naam mense te bedien, met behulp van die Alles-in-een- Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar