Resensies

Bladsye:
Titel: Casanova
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Volgens oorlewering was hy die beste vryer in die geskiedenis. Casanova, gespeel deur Heath Ledger, loop hom vas in die enigste vrou in Venesië wat nee sê vir sy bates. Francesca, gespeel deur Sienna Miller, is te besig om "kettery" te verkondig onder 'n skuilnaam. Deur middel van 'n geknoeiery, liegstories en vermommings en agtervolgings kry hy dit reg om nader aan haar te beweeg, maar hy speel met sy lewe want die Katolieke Kerk wil hom bitter graag hang vir sy dade.

 

 

 

Casanova is 'n romantiese komedie wat selfs die manne sal geniet.  



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Ontdek die Siel in my

    deur helna

    Dis vir my 'n eer om my eerste digbundel te kon uitbring. aangesien ek 'n passie het vir die kunste is die omslag een van my eie werke! "Ontdek die Siel in my" het sover net positiewe kommentaar ontvang, kom deel asseblief hierin.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar