Resensies

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Fliekgangers gaan of baie van die nuwe James Bond hou, of glad nie. Die storie begin pas nadat James (Daniel Craig) se status as 'n dubbel O-agent bevestig word. Hy kruis per ongeluk paaie met 'n kriminele organisasie wat beleggers se geld gebruik om terroriste te befonds, en M (Judi Dench) stuur hom op 'n sending om poker teen die hoof van die organisasie te speel vir miljoene. Die gewone motors, gewere, vrouens en aksie is die gevolg. Behalwe vir Sean Connery, is die nuwe James Bond die eerste man met 'n lyf wat lyk of hy kan doen waarvoor hy aangestel is. Selfs met die spiere, bloei hy, doen kneusplekke op en kry seer. Hy is baie meer menslik en faalbaar as sy voorgangers – dit is dalk die enigste rede hoekom hy gewild sal wees as die nuwe Bond.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ja, heel entertaining gewees. Nie my gunsteling fliek nie, of reeks flieks nie, en ek wens ek het eerder vir die dvd gewag, maar Eva Green was darem werd om na te kyk. And as for men: dié blonde Bond is eintlik nogal half sexy as hy sy mond so pout...
13 jaar 2 weke 4 dae 18 ure oud



ORAL IS MY GOD

deur Johann P. Boshoff

N.a.v. hoofsaaklik Psalm 139 word God se aktiewe teenwoordigheid in Boshoff se 36ste boek bepeins. Aandag word in 'n opstel ook geskenk aan die skryf van 'n oordenkingsbundel.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar