Resensies

Titel: Change Up
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hierdie is nog ‘n hoofstuk van dieselfde tipe fliek wat Hollywood uitwors wanneer niemand aan ‘n oorspronklike idee kan dink nie. Twee ou skoolvriende word een oggend wakker om uit te vind dat hulle liggame geruil het. In teenstelling met flieks soos Big en Freaky Friday, is hierdie een walglik en banaal met moreel weersinwekkende ‘humor’. Humor oor nommer een en nommer twee was nog nooit snaaks nie, maar daar is wel mense wat daarvan hou. Tog jammer dat Jason Bateman en Ryan Reynolds hulle in sulke tipe snert begeef. As jy ‘n aanhanger van Leon Schuster se gemors is, gaan kyk gerus.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Vergete Pioniers

deur neels claasen

n spoorwegroman uit die sestigerjare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar