Resensies

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hulle se dit vertel baie van jou karakter as jy oor of vir sekere dinge lag.So skyn dit deur as jy 'common' is.As dit waar is,'so be it'So ook as jy sekere dinge geniet,of dit nou TV programme of musiek is.Hoe dit ookal sy,al skyn wat nou ook deur,ek het die T.V. program 'Die Vierde Kabinet' met soveel lekkerkry geniet,dat my tone gekrul het.Die program kom al van 1998 af en al die akteur is vandag 'n goeie 15 jaar ouer,maar was almal fantasties.Jack van Tonder,Yster Swart,my swartkop meisiekind 'Boet'.Die storielyn was absolut boeiend,my weke het tussen Dinsdag tot Dinsdag gestrek.En toe die finale plot gisteraand eindig was ek gebroke.Ek het so gewoond geraak aan almal(en die geloof dat goeie sou seevier)Ou Gys de Villiers het my(kaalkop en al)weer laat glo aan 'aanhouer wen'.
Dit was net lekker,lekker,lekker-lank lewe Afrikaanse stories!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ek stem volkome saam
Ek het dit nie die eerste keer gesien nie. Hierdie keer was daar paar keer byna egskeiding omdat ek geweier het om my te lig vir enige iets of iemand voor 'my storie' klaar was nie.
7 jaar 2 maande 6 dae 22 ure oud



TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar