Resensies

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

wat 'n reis deur die geskiedenis,wat 'n tentoonstelling van ons afrikaanse akteurs,wat 'n storie!al die byvoeglike naamwoorde wat mens gebruik by die beskrywing van 'n asemrowende tafereel ten aanskoue van 'n sonsondergang of vroee more kom hier ter sprake.ek kon die geskiedenis van my mense beleef,deur die woesterny vanaf die kaap,die engelse se tirannie en tog die wonder van die liefde van 'n boeremeisie vir 'n engelse jintelman.die belewenis van ons swartmense wat saam met die boere deur goed en sleg,deur smart en vreugde,deur geboortes en sterftes,hoe hulle die geskiedenis van ons deel.met die laaste episode wou ek klou aan die nostalgie,aam met die uitbeelding van die karakters wat deur die veld stap,ek wou stilstaan by elkeen en erkenning gee vir 'n wonderlike,pragtige,inspirerende storie wat waar kon wees van elkeen van ons.ek wil nie vanaand gaan slaap nie,ek wil aanhou om te onthou.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Donkerland
Dit was fabulooslik uitmuntend en nou dat dit klaar is, voel dit soos 'n geliefde wat ek aan die dood moes afstaan! Wat maak ons volgende Dinsdagaand?!
6 jaar 1 week 2 dae 6 ure oud



Geweeg

deur Manie Jackson

Gedigte van skooldae af , die tyd toe ek geweeg is, tot ek getrou het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar