Resensies

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die film is geïnspireer deur ware gebeure tydens 'n Japanese ekspedisie in 1957 na Antarktika. Jerry Shepard en Cooper is vriende wat saam met 'n Amerikaanse geoloog reis tydens 'n ekspedisie in Antarktika. Hulle word deur 'n skielike ongeluk en lewensgevaarlike weersomstandighede genoodsaak om hulle geliefde slee-honde op die ys agter te laat. Tydens die ongenaakbare winter van Antarktika moet die honde vir 6 maande alleen om oorlewing veg, totdat die drie mans 'n reddingspoging van stapel kan stuur.


Die hoofrolle word vertolk deur PAUL WALKER, JASON BIGGS en BRUCE GREENWOOD. Indien jy 'n hondeliefhebber is en maklik tjank oor ons viervoetige vriende, moet jy liewer hierdie een misloop. Dit is Amerikaanse Disney melodrama op sy beste.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

deur Johann P. Boshoff

"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar