Resensies

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek vra vir my vrou onder andere:Hoeveel skole dink jy is daar in Suid Afrika ?Dis nou na ek op Google gaan kyk het.En na ek oor die afgelope tyd,en die onderwys kabakel in Noordwes ook my opinie by geleentheid gelewer het.
Nee,se sy(sy was 30 jaar onderwyseres)seker 10,000 en onderwysers ? vra ek.Seker 50,000.
Nou om u,soos vir my,'n rooi gesig te spaar,volgens die 2010 statistiek op Google is daar
2500 skole
500,000 onderwysers
11,000,000 leerlinge

Ek wil nie die minister se 'job' he nie.
Ek buig laag en se Here,gee haar groot genade



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

***
Baie interessant!

Maar die syfers lyk vir my 'n bietjie skeef -- 200 onderwysers per skool? 22 leerlinge per onderwyser?

Het dalk iets te doen met die boomskole, sjym.
6 jaar 7 maande 2 weke 1 dag 17 ure oud



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar