Resensies

Titel: Fighting
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hierdie fliek die enigste een wat hierdie week vrygestel word wat halfpad die moeite werd is. Straatgevegte sonder handskoene... Wie sou kon dink so-iets is vermaak? Die fliek is dodelik voorspelbaar en kan met Fight Club vergelyk word, maar met ’n marginale beter storie. Beide Terrence Howard en Channing Tatum se vertolkings is beter as die gewone, maar die fliek in sy geheel is nie oortuigend nie. As ‘n mens werklik wil kyk hoe ’n klomp vleispaleise mekaar slaan dat die bloed loop, is die vuurwarm Channing Tatum ’n goeie rede om dit te doen.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar