Resensies

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het die naweek 2 eboeke gratis op Amazon.com en wil graag deel met al die woesters. Jy kan maar kommentaar ook lewer oor die boek/e. Dit is dieselfde boek, maar is in beide Afrikaans en Engels beskikbaar.

Die titel is "Die Verbond van Geregtigheid", en in Engels "The Covenant of Righteousness".

Watter sekerheid het ek nou in my lewe dat ek die ewige sal lewe beërf die dag wanneer ek my laaste dag op aarde voltooi het?

Dit was ‘n vraag wat ek so twintig jaar gelede self gevra het nadat ek die verdoemende woorde gehoor het van “Jy het kanker en ons kon nie alles verwyder nie. Indien ons dit nie per abuis opgespoor het nie sou jy hoogstens nog ‘n jaar gelewe het, maar nou sal ons dit beveg met chemoterapie, alhoewel daar nog nie bewyse is dat chemoterapie op jou soort kanker effektief is nie”. Niemand is reg om op 43 jarige ouderdom daardie verdoemende woorde te hoor nie, veral nie as jy nog die vorige dag springlewendig was nie.

Lees maar die boek en sien by watter slotsom ek gekom het.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Boek
Dit klink voorwaar na 'n interessante boek om te lees!
4 jaar 5 maande 7 ure oud



Bothaville in the Second Anglo Boer War

deur Francis Gillieron

CHRONICLE OF BOTHAVILLE'S ROLE IN THE SECOND ANGLO-BOER WAR



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar