Resensies

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die idee van hierdie fliek was goed, maar die uitvoering minder suksesvol. Dit handel oor nege buiteruimtelike wesens wat op die aarde wegkruip omdat hulle planeet vernietig is. Dieselfde wesens wat hulle planeet vernietig het, probeer nou om die nege op te spoor en dood te maak. Die storie is onsamehangend en probeer te veel dinge verduidelik. Dit lyk na ‘n poging om met die “Twighlight”-saga mee te ding, maar indien iets onverklaarbaars gebeur, gaan dit nie realiseer nie. Die enigste ligpunt is Alex Pettyfer wat die hoofrol vertolk. Hy is uitstekend en behoort met ouderdom net te verbeter. Tienermeisietjies sal hiervan hou, maar andersins behoort dit nie veel aftrek te kry nie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

slavin

deur Maangodin

Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar