Resensies

Titel: Ice Age 3
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit was voorwaar 'n heerlike ontspannende fliek. Manlief en kiddies het almal saamgegaan en almal het dit geniet.

Handel oor dieselfde karakters as die vorige keer. Hierdie keer is Ellie (die "Mammoth") swanger. "Sloth" is egter baie jaloers en vind 3 eiers wat hy (of sy) wil troetel. Die eiers is toe al die tyd 'n dinosorus s'n en dis waar al die drama vandaan kom.

Definitief die moeite werd gewees. 'n Goeie 9 uit 10 op my skaal.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kroniek van die Suid-Afrikanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Beskryf die geskiedenis van die ou SA Weermag vanaf sy stigting in 1912 tot sy ontbinding in 1994. Die SA Weermag se voorgeskiedenis word ook weergegee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar