Resensies

Titel: INSIDE MAN
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

INSIDE MAN

'Inside Man" is die storie van 'n taai polisieman (Denzel Washington) wat te staan kom teen 'n baie slim bankrower, (Clive Owen), in 'n spannende gyselaarsdrama. Terwyl die gevaarlike kat-en-muis-speletjie ontvou, verskyn 'n buiteperd, (Jodie Foster), 'n gesaghebbende met 'n verskuilde agenda. Sy sorg daarvoor dat die plofbare situasie nog meer onstabiel raak.

Die regisseur van "Inside Man" is Spike Lee. Hy is bekend daarvoor dat hy 'n vreeslike rasse chip op sy skouer het en van sy eerste flieks was erg rassisties en uiters langdradig. Met die hulp van Brian Grazer, wat reeds 'n Oscar verower het, slaag hy egter daarin om hierdie fliek baie meer suksesvol te voltooi. Baie goeie vermaak met Clive Owen weer op sy beste.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

MAMMON

deur Piet Schoombie

Mammon handel oor 'n beroepsgholfspeler se lewe en ervarings plaaslik en oorsee. Soos die boek se naam aandui, speel geld deurgaans ’n belangrike rol..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar