Resensies

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek wil voorbrand maak vir 'n wonderlike ontdekking.Kyk,ek wil ook so graag teken of skilder,maar ek kan nie(ek het al probeer)En eendag,nie lank gelede sien ek op die internet 'n 'Paint by Number' stelletjie te koop.My eerste poging,'n sonneblom van A3 groote.Ek was oorstelp,nie net was die eindproduk pragtig nie,die ure wat dit my geneem het,het my ongelooflik gestimuleer.Jy begin aan die een kant en dae later,skielik,sien jy die pragstuk ontwikkel.Ek wil u nooi om die ontdekking saam te doen en te ervaar,hoe os gewone ouens ook iets wonderlik kan skep.Ongelukkig het bittermin winkels in ons land die produte.Ek het ontdek by chinese winkels en verder moet jy van china af invoer(dis veilig-sal graag help)Ek was hier my eerste stukke



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Skilder . . .
Ek weet nie waarom jy so vreeslik verskoning maak nie.
Ek kan nie eers op die lyne bly nie

As ek reg onthou was die uitvinder 'n Yank, ek dink met die naam Klein of so-iets en die vorm van vermaak datteer al uit die vroeg vyftigs.

Dit is wonderlik en ontspannend en doen geen afbreek aan die term Kuns nie.

Niemand is 'n Rembrandt nie maar sy werke is al male sonder tal gekopie en dit bly kuns.

Ek sien net dit het dem duur geword deesdae - maar
Stokperdjies is duur
Die lekkerkry maak egter op.

Mooi man.
Dit lyk so rustig daar by jou.

Steady hand en aanvoeling en ek gelukwens jou ook.
5 jaar 3 maande 4 dae 8 ure oud


Paint by number
Pragtig! Pragtig!Vertel meer.
5 jaar 3 maande 4 dae 8 ure oud


Ano
Wil, moet, het!
Dit lyk vir my sommer baie pragtig! Geluk met jou skeppings, want dis waarlik ook 'n inspirasie vir die pampoene soos ekke (kan hoogstens cartoons regkry...)
5 jaar 3 maande 4 dae 11 ure oud



MAMMON

deur Piet Schoombie

Mammon handel oor 'n beroepsgholfspeler se lewe en ervarings plaaslik en oorsee. Soos die boek se naam aandui, speel geld deurgaans ’n belangrike rol..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar