Resensies

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek waag dit om my storie aan die Huisgenoot te stuur-en dit verskyn 13 Nov. 2014 bladsy 114.'n Storie wat elke moederhart sal roer.Oftewel,elke mens wat iets voel roer hier binne,maar nie juis weet wat om daaraan te doen nie.Ek het probeer skilder-ek kon nie,skryf-hier probeer ek alweer,maar ek weet ek gaan nie 'n 'best seller' gepubliseer kry nie.Ek het lesse geneem vir orrel en klavier en ghitaar-maar helaas ek kon nie veel regkry nie.Nou is ek 67 en al wat ek oor het is die krieweling,maar nie veel om te wys nie.En toe sowat 8 maande gelede gryp ek terug na my kinderjare en begin 'by trial and error' om te begin inkleur-ja jy het re gehoor.Ek koop 'n prentjie van Reeves-Paint by numbers.En toe,by die KKNK hierdie jaar stap ek in by 'n Chinese winkel en sien iets op 'n rak-en my lewe verander totaal.
As u wil weet hoe en wat lees gerus die Nuwe Huisgenoot(13 Nov 2014) en lees bladsy 114 Ja,disek daai,maar ek weet ek gaan nie 'n skoonheidskompetisie wen nie-maar miskien,net miskien kan ek 'n paar van my mede Woeslede se lewe help verander en inspireer.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

kalm
Om verskeie rdes koop ek nie die huisgenoot ni maar sal die uitgawe koop en loer
4 jaar 9 maande 1 week 6 dae 19 ure oud


kalm
ai man ons ouens wat nie die Huisgenoot koop nie gaan nou mis.. pragtige skilderye!!!
4 jaar 9 maande 2 weke 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Kruispad

    deur Manie Jackson

    Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar