Resensies

Titel: Killers
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die fliek se voorprente laat die fliek na 'n lekker aksiebelaaide, snaakse fliek lyk, maar ongelukkig is dit wat jy in die voorprente sien dit wat jy gaan kry. So hier en daar is daar baie skerp stukkies in die fliek. DIt voel asof hulle teveel in te kort fliek probeer inprop, en kom os wees nou eerlik as ons so iets wil kyk dan verwys ek julle eder na Harry Potter. As jy 'n vinnige dosis van romantiek, humor en aksie wil hê stel ek die fliek voor. En in die volgorde wat dit genoem is so gaan jy dit kry. Die begin is romanties en speel in Nice, Frankryk af, dan eweskielik drie jaar later vind Jen Kornfeldt, Katherine Heigl, uit haar man, Spencer Aimes, Ashton Kutcher, is nog al die jare 'n sluipmordenaar. Dit is waar die komedie in kom die res van die fliek word hulle deur al wat mens is gejaag. Onrealisties? Gaan kyk eder self. 5/10



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar