Resensies

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dis nie regverdig nie,ek se jou,daar behoort wette te wees daarteen.Ek wag in afwagting vir 'n week,ek bly sonder kos en water,ek sukkel om te wag tot die volgende week.Alles net om weer die karakters,van boewe tot 'heros',die mooi en dik meisies,die atmosfeer van die ou hawedorpie,Swarwater,te sien,saam te huil,die komplotte te beleef.Ek wonder wat gaan die blerrie Philip Steyn se volgende skelmstreek wees.Ek probeer die hoofkarakters help in hulle smart en liefdeslewe,ek staal my teen persoonlike voorkeure wanneer die seun op die gekleurde meisie verlief raak.
Natuurlik,net toe die storie sy hoogtepunt bereik,moet die simpel SABC,die 'Commonwealth Games',en ander nonsens,my beroof van die volgende episode.
Ek was gereed om nog ver saam met die karakters te loop,ek wou nie noual totsiens se nie-hoe gaan ek nou weet wat het van almal geword het.? Soos ek se-dis nie regverdig nie.
Ek het die storie vreeslik geniet,en aan al die karakters en die skrywer-veels geluk.!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Moenie huil nie, moenie treur nie...
... Swartwater se boois kom weer.
Hier, ver van die middelpunt van die aarde, kry ons so iets nie te sien of hoor nie. (Skamele troos vir jou).
GvT
6 jaar 2 maande 3 dae 17 ure oud



Destined to Love

deur Rachelle du Bois

As she sat down on her suitcase, despair almost overwhelmed her. The events of the past week should have prepared her for something like this – this old house with this overgrown garden in this godforsaken little town in the eastern Free State of South Africa, which was left to her by a grandmother she had not known existed. But as she steadily began uncovering the secrets of her granny’s and her mother’s past, she found her destiny here, irrevocably linked to her smouldering neighbour, Julian du Toit. He'd made a promise to her grandmother that he fully intended to keep.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar