Resensies

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die fliek handel oor ‘n man wat onder andere Viagra vir ‘n pharmaseutiese maatskappy verkoop. Hy het nie juis tyd vir liefde of Parkinson’s in sy lewe nie, maar soos altyd, gebeur dinge sonder dat jy daarvoor beplan. Regisseur Edward Zwick het ‘n paar interessante idees gehad met die vervaardiging, maar kon dit nie heeltemal vervolmaak nie. Jake Gyllenhaal en Anne Hathaway vertolk die hoofrolle en Oliver Platt is soos gewoonlik altyd uitstekend. Hierdie is ‘n skaamtelose flossie-fliek waarvan die meeste mans liefs moet wegbly. Die dames aan die ander kant, sal mal wees oor Jake se wonderlike oë.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

ORAL IS MY GOD

deur Johann P. Boshoff

N.a.v. hoofsaaklik Psalm 139 word God se aktiewe teenwoordigheid in Boshoff se 36ste boek bepeins. Aandag word in 'n opstel ook geskenk aan die skryf van 'n oordenkingsbundel.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar