Resensies

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Nie die soort fliek wat ‘n mens ‘n week voor Valentynsdag sou verwag nie, maar miskien is die liefde bitter en bloederig... Tien jaar gelede is grusame moorde by ‘n dorpie se plaaslike myn gepleeg en dit lyk asof dit nou weer gebeur. Intussen het die plaaslike polisieman se vrou nog steeds verborge gevoelens vir die eienaar van die myn. Hierdie fliek is in 3-D en net effens beter as die gewone “slasher”-fliek. Die bylkappe is grafies en diep en ‘n mens ervaar elkeen persoonlik. Freddy Krueger sou hierdie moordenaar se tegniek beslis goedgekeur het. Die spel van die pragtige Jansen Ackles en Kerr Smith in hierdie fliek maak dat tieners daarna stroom. As jy ‘n bietjie ouer is, dink maar tweemaal voordat jy jou in die bloed begeef.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

BLIKeMMER

deur natasha dutton

"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar