Resensies

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

n Spul diere word wakker na hul jaarlikse winterslaap en ontdek 'n hoë heining in hulle woud. Hulle leier, 'n angstige skilpad met die naam van Verne (Gary Shandling), stel voor dat hulle maar moet aanpas, maar 'n vreemde wasbeertjie genaamd RJ, (Bruce Willis) het 'n beter idee. RJ stel die diere aan 'n hele nuwe wêreld voor, 'n plek met groot houers vol kos waarin die mense wat daar bly niks belangstel nie. Vervaardig deur dieselfde ouens wat Shrek en Madagascar gemaak het, is Over the Hedge lekker vakansievermaak vir die kinders. Ouer mense sal die eienaardige humor verstaan wat die kinders nie sal snap nie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

LIESBETH

deur Trixie

'n Tradisionele roman wat wye lewensveld in kompakte tonele aanbied. Liesbeth stoei onwetend met die emansipasie-draak en vind uiteindelik vrede by Hein.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar