Resensies

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hierdie boek is reeds in 1992 gedruk maar is so propvol kundigheid en kennis dat indien iemand soos Richard Dofkuns dit ooit sou lees en kop, hy nooit sy bek sou rek soos hy veel later in sy dagdromery oor evolusie as kamtige voldende plaasvervanger van God gedoen het nie. Ek het die twee alin gesprek gesien en Dofkuns kom heel dof voor in die gesprek, nes al sy geesgenote.

Beslis die moeite werd om te lees as jy enigsins belangstel in godsdiens, filosofie en of wetenskap.

Shalom

Amen



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ek het dit gelees
Maar ek sien nie god daarin nie. Waar volgens jou in die boek word god/toorkuns bewys? Of dit werk volgens inherente eienskappe, en dus apart van iemand se wil, of dit word gedurig deur so wil volgehou. Indien die wil onveranderbaar is, of nooit van idee verander nie, dan is dit so goed soos 'n natuurwet.

Wat ookal enige een glo, sonder bewyse is dit blote spekulasie.
5 jaar 11 maande 1 week 2 dae 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    VREEMDELING IN MY VADERLAND

    deur Piet Schoombie

    Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in dié boeiende verhaal..



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar