Resensies

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Philomena Lee, 'n ierse meisie van veertien, het 'n ou by 'n kermis leer ken. Toe die swangerskap duidelik sigbaar was, is sy aan die Magdelena-Orde afgegee. Hier het sy   met duisende ander ongetroude moeders in dosyne tehuise   onder die swaarste ontberinge haar lewe verbring. Haar familie het haar verdwyning verklaar deur te sê dat sy gesterf het. Na tien jare se geswoeg in die Magdelena-wassery het sy genoeg geld gespaar (£100) om haarself vry te koop. Intussen moes sy, agter geslote venster, toesien hoe haar seuntjie aan ryk Amerikaners vir aanneming vrygegee (verkoop) word.

Vyftig jare na die geboort wil sy haar kind weer sien, en gaan op soek. 'n Joernalis, Martin Sixsmith, begelei haar, betaal die oorvlug na Amerika: 'n Ware verhaal van sinisme en brutaliteit onder die vroom ierse nonne. Die laaste dwangsopname by die Magdelenas was in 1999. Die fliek is deur die katoliese filmowerheid in Duitsland aangeprys en aanbeveel!

Gaan die katoliese owerhede ook die storie vrygee en aanprys waarin Ms. Elizabeth Windsor en Mr. Josef Ratzinger en die destydse Eerste Minister van Kanada, asook 38 genoemde kerklike en staatlike beamptes, wettiglik skuldig bevind is aan die volksmoord op duisende kanadese Indianermeisies in 1964? Mr. Ratzinger was die pous se verantwoordelike beampte vir die sending onder die Indianers, en Ms. Windsor is, soos ons weet, as opperhoof van die Britse Statebond verantwoordelik vir wat haar onderdane doen.

Die geregshof is die International Tribune for Crimes against Children (ITCC) met setel in Strassburg, Frankryk. Die strafmandaat sê dat enigiemand hierdie namentlik genoemde mense met die mag van „Citizen's Arrest” in hegtenis mag neem en by die naaste polisiekantoor inlewer  wêreldwyd.

'n Paar dae nadat die vonnis gevel is, het Mr. Ratzinger as diensdoende pous afgetree. Ms. Windsor hou haar op agter haar hoë kasteelmure. Die mainstreammedia het geen woord oor hierdie voorvalle gerep nie.

GOOGLE: Name en organisasie in skuinsdruk hierbo / 1964  (en / of ITCC, Canadian Indian orphan girls, court case 2013)

2014                                                   c]:o(                                                             tje




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

n Vergane Era

deur neels claasen

n boek met verhale en staaltjies uit die skrywer se eie eie spoorwegloopbaan



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar