Resensies

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Ek is seker "the odd one out";
maar regtig hierdie liegstories,
met emosionele snert,
is seker die malste goed wat ek al gehoor het!

Dit verstom my dat hierdie lieg-eksperts,
selfs ere-doktorsgrade en ere-pennings,
kry om goed te lieg.

Dit kan net onrein geeste wees,
wat sulke verwronge gedagtes inspireer!

My kritiek is op die liegstorie;
. . . . maar die tegniese uitvoering was puik.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Tegniese perfeksie
So rol ons in ons verderf.
Oral op die wêreld, op die gestryktgladde baan van perfeksie.
Dan speur ons nie die netels en distels nie.
Te aller tye, oral.
GvT
4 jaar 5 maande 2 weke 2 dae 18 ure oud


Liegstories
Neels,

het enige politikus al ooit die waarheid gepraat?
het enige predikant al ooit die waarheid gepraat?
het enige wetenskaplike al ooit die waarheid gepraat?
het enige skrywer van novelle, al ooit die waarheid geskryf?
het enige akademikus al ooit die werklike waarheid geleer?

. . . . jy is reg: Ons Blankes is uit ons ERFREG uitgelieg,
maar wees nie mismoedeig nie;
ALLES word weer nuut herskep,
ons sal dan ons PLASE in vrede bewoon en bewerk.

Rev 21:5 En Hy wat op die troon sit,
het gesê:

Kyk, Ek maak alles nuut.

En Hy het aan my gesê:

Skryf, want hierdie woorde is waaragtig en betroubaar.

Want soos die nuwe hemel en die nuwe aarde wat Ek maak, voor my aangesig sal bestaan, spreek YHVH, so sal julle nageslag en julle naam bestendig wees. En elke maand op die nuwemaan en elke week op die sabbat sal alle vlees kom om te aanbid voor my aangesig, sê YHVH. (Isa 66:22-23)

shalom (vreugde)
4 jaar 6 maande 4 dae 1 uur oud


liegstories
Ons blankes in hierdie land is uit ons geboortereg uitgelieg
4 jaar 6 maande 4 dae 6 ure oud



Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar