Resensies

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Bemoedigende dagstukkies wat elke leser saam met hom of haar kan neem op die vinnige en woelige lewenspad. Die skrywer, Willie Botes, het hierdie daaglikse boodskappe en Bybelverse oor 'n tydperk van vyf jaar so gereeld moontlik met facebook vriende en ander belangstellendes gedeel. Deur hierdie proses het hy baie van homself geleer. Nou nooi Willie lesers om saam met hom op hierdie reis te gaan en ook te ontdek wie hulle werklik is - http://tinyurl.com/k4cr5kz



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar