Resensies

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Uiteindelik het ek ook opgevang om oor hierdie skryfstuk kommentaar te lewer. Ek het dit dalk met meer as die gewone aandag gelees, omdat ekself kinders en kleinkinders in die Midde Ooste het. Dit gaan hier oor baie meer as net haar eie verlanges. Dit gaan oor 'n universiële probleem van mense oor die aardbol heen, wat weens onhoudbare omstandighede uit hulle vaderlande weggeskeur is en elders in die vreemde n heenkome moet vind! Sy skryf, praat, weeklaag en treur hier indirek ook namens daardie miljoene ontheemdes. Soos die Israelliete wat in ballingskap weggevoer was. Sy het dit absoluut skitterend verwoord sonder om melodramaties daaroor te raak. Sy het 'n internasionale probleem van die 21ste eeu beter geformuleer as wat enige volkekundige of demograaf dit in 'n 1000 plus woorde sou kon regkry. Bravo! Ek salueer haar!MOENIE die titel en jou naam hier invoeg nie. Dit word outomaties bo aan bygevoeg.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Sonsoene

deur Doret Johnstone-Robertson

In hierdie versameling verse is daar telkens verwysings na die natuur: die son, die maan, die sterre, blomme, seisoene; en ook na God - die bron van inspirasie, vrede en vreugde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar