Resensies

Titel: Roepman
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Met hoe verwagting en moeite die film gaan sien vandag.Nodeloos om te se,ek is teleurgesteld.Ek weet baie ander nasies beskou die afrikaner as banaal en 'common' maar nou moet ek my maar die mense skaar.Wat 'n baie goeie film kon gewees het is verlaag tot iets onsmaaklik.My vrou het eens die opmerking gemaak dat die filmakers 'n beheptheid met 'n man wat pis.Klink dit banaal ? Nou dis dieselfde gevoel wat ons gekry het die film.Dit was Fl (Effie)die 'f' woord en die vervaardiger roem daarop dat hy die dinge aanspreek wat nie elke dag aangespreek word nie.Leon van Nierop,wat in jou kop aangaan en wat jou makeer is moeilik om te verstaan,maar voor ek my weer laat mislei om so 'n saamflansing van briljant en belaglik te gaan sien,gaan kyk ek kinder fantasiee.Laastens,die saal was vol bejaarde mense hier in George,wat graag jou film wou kom kyk,maar nie lank voordat snaak nou meer snaaks was nie.Veels geluk !



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


WELDADE EN MISDADE

deur Piet Schoombie

Vier en twintig lekkerlees kortverhale en artikels oor 'n verskeidenheid onderwerpe en situasies.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar