Resensies

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sit vanmore op my oefenfiets en worstel met die opgehoopte vetjies,en kom toevallig en ongevraagd af op die film 'Freedom Writers'.Behalwe dat die hoofrol gespeel word deur die pragtigste nooientjie,raak die storie aan die sentrale deel van ons reenboognasie.Versoening,vasbyt,deursettingsvermoe,hoop en al die goed wat nopdig is om die land te maak werk.Voor lank sit ek en sweet,en grens en wonder en wens.Waaroor? Ag sommer oor alles.Oor dit wat ek nog so graag sou wou gedoen he,waarby ek nog alles betyrokke sou wou wees,drome wat ek nog sou wou gedroom het,suksesse wat ek graag nog sou wou gesien het.Ek weet daat is ongelooflike wonderlike mense daarbuite,swartes,geles,bloues,die hele reenboog vol.Maar ongelukkig kyk ons te veel nuus,lees te veel koerant en konsentreer op die versamel stukke van slegte nuus en slegte mense,dat ons vergeet(let wel ek se vergeet)want almal van ons het grootgeword met 'n wonderlike ousie of tuinjong,wat ons doeke omgeruil het en met wie se kinders ons gespeel het,wat ons kos gemaak het en in wie se teenwoordigheid ons driekwart van ons lewens deurgebring het,terwyl my ma en pa by die werk was.Hulle het ons kinders aan die mense toevertrou sonder om 'n oomblik bevrees te wees of om hulle ooit te wantrou het.Vandag ry ek verby almal wat langs die pad staan en 'n geleentheid soek,maak so 'n skouerophalende gebaar,verduidelikend dat 'n mens niem,and meer kan vertrou nie,skud die gevoel van onregverdigheid af en trap die Mercedes se pedaal dieper in.'After-all' hulle behoort te verstaan.
Terug by 'Freedom Writers',fantasie,mooi storie?Dit bevat egter die essensie wat se,daar is hoop,moenie die baba saam met die badwater uitgooi nie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die verskil


. . . . net soos in Noag se tyd,
het alles verander na 1994.

Voor 1994 was die Blanke die Kinders van Yisrael,
wat die nuwe land ontdek het.
die nasies wat hier was,
was die produk van die diermense (homo sapiens)
en ons was die ontdekkers van die land en die kreatiwiteit in die uitleg en ontwikkeling van die binneland, waar daar geen settlement van die boorlinge was nie, en die nomadiese nasies het gou agtergekom dat die Blankes diere het wat gesteel kan word, het klere vir hulle, medisyne vir hulle en selfs skool vir hulle en was dus geskik om saam te kon ontwikkel as aparte rasse,
MAAR
na 1994, het die nuwe wereld hierdie diermense die gelykheidsregte en voorregte gegee en allerhande verbonde is gesluit met hierdie vervloekte nasies en dis waar dinge verkeerd geloop het want dit was pertinent verbied om met hulle in ooreenkomste aan te gaan.

Sodra hulel hierdie nuwe onverdiende staus gegee is,
het alles verkeerd begin loop en kan niemand meer iemand vertrou nie.

As gevolg van die oortreding van die verbonde,
is ons mense uitgeruk en verstrooi oor die hele wereld.

Dit het ons gesamentliek mag gebreek en ons die UNDERDOG gemaak wat beslis verdelg sal word omdat hulle vermeng met hierdie dier-mense:

Dat u die yster gemeng met kleigrond gesien het—hulle sal deur menslike gemeenskap onder mekaar vermeng raak, maar hulle sal nie aanmekaar vasklewe nie, net soos yster nie met klei meng nie. Maar in die dae van dié konings sal die ELAHH van die hemel ‘n koninkryk verwek wat in ewigheid nie vernietig sal word nie, en die heerskappy daarvan sal aan geen ander volk oorgelaat word nie; dit sal al daardie koninkryke verbrysel en daar ‘n einde aan maak, maar self sal dit vir ewig bestaan— net soos u gesien het dat sonder toedoen van mensehande ‘n klip van die berg af losgeraak het wat die yster, die koper, die klei, die silwer en die goud verbrysel het. Die grote ELAHH het aan die koning bekend gemaak wat hierna sal gebeur; en die droom is waar en sy uitlegging betroubaar. [Daniël 2:43-45]


7 jaar 4 maande 1 dag 7 ure oud



Die legkaart van ons lewe

deur hopeanointed

Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar