Resensies

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die fliek se storielyn is heel vermaaklik, maar Lois Lane se karakter is totaal verpletter. Sy is nie meer so verward of deur die blare as die oorspronklike Lois nie, alhoewel ek dink dat Kate Bosworth haar nie sleg van haar taak gekwyt het nie. Kevin Spacey se vertolking van Lex Luthor het my hoendervleis gegee.Brandon Routh speel die rol van Superman ook aanvaarbaar, maar ek dink die draaiboek het hom te veel soos 'n slagoffer laat lyk.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

drafstap deur my gemoed

deur helna

ek noem my bundel drafstap deur my gemoed, want ek wil hê jy as leser moet saam my daagliks voel wat ek voel en ek glo ek gaan jou aanraak...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar