Resensies

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

John Connor (Christian Bale), is eindelik die volwasse man wat die menslike verset teen die masjiene moet lei. Ongelukkig is dit nie die toekoms wat hy gedink het dit sou wees nie en moet hy ook besluit of die vreemdeling in hulle midde ’n T-600-sluipmoordenaar is, of ’n gewone mens met geheueverlies. Christian Bale het glo nie al sy varkies op hok nie. Of dit waar is of nie, weet ek nie van ’n ander akteur wat hierdie rol so oortuigend sou kon vertolk nie. Hy is een van die min akteurs wat die vermoë het om hom heeltemal te vereenselwig met die karakter wat hy vertolk. Regisseur McG, is een van ’n handjievol wat werklik aksieflieks verstaan en juis daarom is hierdie nie net nog ’n opvolgfliek nie. Na meer as twintig jaar is die T-600 nog steeds skrikwekkend en die reeks nog nie oud nie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Katarsis

deur http://www.woes.co.za/

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar