Resensies

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die fliek handel oor ‘n Hoof-Adjudant-Offisier in die Amerikaanse Leër wat getaak work om wapens van massaverdelging in Irak op te spoor. Hy kom gou agter hulle is op ‘n dwaalspoor en omdat hierdie ouens gekies word a.g.v. die feit dat hulle iets tussen die ore het, stel hy self ondersoek in. Die fliek is meesterlik daarop gemik om te wys hoe skynheilig die Amerikaanse regering en hulle verskillende sekerheidsorganisasies werklik is. Die ergste van alles is dat troepe daarvoor moet sterf. Matt Damon vertolk die hoofrol en hoewel ek nog nooit mal oor hom was nie, pas hy uitstekend in hierdie rol, omdat hy dit op ‘n onbeklemtoonde manier benader. Lekker vermaak, maar nie vir dowwe dollas nie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

The Road to Eden

deur Rachelle du Bois

Once rich and still beautiful, Eve Vermont’s life was in tatters. She found a job as house manager with the wealthy and powerful Blythe family. She soon realised that the compelling Adam Blythe was determined to uncover the painful secret of her past. She was forced to accept that he wasn’t going to stop until he knew what brought her to Oak Manor but was she prepared to open up and allow him to know her as he intended? Or would she keep hiding from Adam and the world? Adam Blythe found a stylish, beautiful and mysterious woman in his home. As house manager. She was totally unsuitable for the job, and he felt compelled to find out more about her. And as he uncovered the layers of this incredible woman, his love for her grew and he knew he had to keep her at Oak Manor at all costs. But would she stay?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar