Resensies

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die fliek handel oor ‘n Interpolagent (Clive Owen) en ‘n publieke aanklaer (Naomi Watts) wat dwarsoor die wêreld reis om ‘n bank vas te trek wat besig is met allerhande onwettighede. Geldwas, wapenverkope en die destabilisasie van lande is maar ‘n paar van hierdie bank se “dienste”. Clive Owen is een van my gunsteling-akteurs en dit is verblydend om te sien dat hy flieks kies wat meer as net leë vermaak is. ‘n Akteur wat net met sy oë kan praat, is nie te versmaai nie. Die storie is slim en vinnig en as ‘n mens moet kies tussen hierdie een en Milk wat ook hierdie week begin draai, is hierdie een die beter opsie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

HOOP

deur Ano

HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar