Resensies

Titel: The most amazing show

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek moet erken dat ek nog nooit langer as twee minute na hierdie
program kon gekyk het nie. Die grimering, die toneelspel, die gesprekke is werklik in na my mening baie swak en 'n belediging vir alle Suid Afrikaners. Mense wie se mening ek gevra het, het die program as kru, afstootlik en aanstootlik beskryf. Ek kan nie verstaan dat die SAUK geld en tyd aan sulke programme bestee nie.



Kommentaar

Ek stem.
1 jaar 9 maande 3 weke 3 dae 22 ure 55 minute oud



Liewe Ma - van Bart I

deur Bart

Bart is 'n geliefde karakter met 'n groot aanhang, en publikasie van die briewe was 'n noodwendige reaksieop die aandrang van die lesers.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar