Resensies

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hierdie fliek bied 'n interessante kykie in die lewens van die mense wat die veiligheid van die president van die VSA moet verseker, maar dit is ongelukkig al.  Dit bevat die een sameswering na die ander en ek dink regtig dat Michael Douglas nou werklik te oud word om oortuigend die rol van ‘n man te speel by wie al wat vrou is, wil slaap. Kiefer Sutherland vertolk die rol van Douglas se protégé. Dit blyk egter dat hy net vir die rol gekies is omdat hy die rol van Jack Bauer in 24 so goed vertolk. 'n Baie matige riller wat goed begin en dan doodloop in ‘n anti-klimaks van snert.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kroniek van die Suid-Afrikanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Beskryf die geskiedenis van die ou SA Weermag vanaf sy stigting in 1912 tot sy ontbinding in 1994. Die SA Weermag se voorgeskiedenis word ook weergegee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar