Resensies

Titel: The Sorcerer's Apprentice

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

‘n Towenaar (Nicolas Cage) werf die dienste van ‘n jong man om hom te help om New York van ondergang te red. Indien die jong man (Jay Baruchel) nie tydens die poging doodgaan nie, kan hy, wanneer dit weer veilig is, die towenaar se vakleerling word. Kinders en ouers sal hiervan hou, aangesien die storie ook nie te voorspelbaar is nie. Jay Baruchel lyk net dof genoeg om by sy karakter te pas.Tog jammer dat Cage nog steeds nie sy haarstyl kon uitsorteer na die inplantings nie. Dit is ‘n tipiese Walt Disney aksie-fantasie wat sekerlik beter vermaak is as baie ander wat ‘n mens kan noem. Dié wat vermaak vir die brein verkies, moet liefs Agora gaan sien.




Waarheen met die nuwe wyn

deur Christo Nel

Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar