Resensies

Bladsye:
Titel: The Town
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die fliek handel oor vier vriende wat in dieselfde buurt woon en saam kriminele dade pleeg. Een van hulle, (Ben Affleck), begin ‘n verhouding met ‘n bankteller nadat hulle haar gyselaar gehou het. Die FBI is agter hulle aan en Affleck se karakter begin dink dat hy die kriminele lewe moet laat vaar. Ben Affleck kan homself gerus meermale gebruik in flieks waarvan hy die regie doen. Hy word ook al hoe beter as akteur. Hierdie is werklik goeie vermaak vir volwasse kykers wat moeg is vir die gewone gemors wat meestal opgedis word. Aangesien daar tonele van seks, dwelms en geweld is, is dit nie vir kinders bedoel nie. Jon Hamm en Jeremy Renner is ook te sien. Hiermee volstaan ek tot volgende jaar 10 Januarie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Die Storie agter die Storie

    deur Christo Nel

    'n Bybelse dagboek waarmee jy in 'n halfjaar se tyd dwarsdeur die hele Nuwe Testament, sy verhaal en "nuwe wyn-waarhede" kan werk.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar