Resensies

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jammer oor ek Ingelse boeke hier aanbeveel maar mens kry eenvoudig nie sulke materiaal in ons Taal hier waar ek is nie.

Hierdie is 'n puik boek vir enigeen wat belangstel in die doen en late van die Verenigde Nasies sedert die se stigting. Die boek is geskryf deur Dore Gold wat eens die staat Israel se verteenwoordiger by die Verenigde Nasies was.

Behalwe die inligting oor die VN se rol in wêreldgebeure gee die boek ook baie inligting oor konflikte wêreldwyd oor die afgelope eeu en dan natuurlik ook vanuit die perspektief van 'n Israeli. Met die lees van hierdie boek kry mens beter insig oor die geskiedenis van ondermeer die staat Israel en die se pogings om selfbehoud te midde van Internasionale teenkanting en ook oor die VN se onvermoë om te doen wat dit veronderstel is om te doen.

Ek dink ons as Boere wat graag nie net Suid Afrikaners wil wees nie maar ook nog Boere wil wees kan iets van waarde vir onsself in die boek vind. Die geheelindruk wat ek hieruit kry is dat die VN basies net 'n baie duur platform vir geselsies is en nie regtig enige beheer het oor wat in die Internasionale politieke arena aan die gang is nie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Toring van Babel.
Dankie, vir die boek-aanbeveling, dit klink baie interessant. As ek hom in die hande kan kry, sal ek lees.

5 jaar 9 maande 6 dae 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    VREEMDELING IN MY VADERLAND

    deur Piet Schoombie

    Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in dié boeiende verhaal..



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar