Resensies

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vanaf my kinderdae kom die eerste twee flieks en ek onthou hoe opgewonde beide die eerste twee flieks my gemaak het. toe Disney Pixar aankondig om vanjaar die avontuur van pratende speelgoed te vervolg in 'n derde fliek het ek gewonder of hulle by die standaard gaan hou van die vorige twee. Andy die seun wat altyd die speelgoed se baas was is nou 'n volwase tienerseun en oppad universiteit toe. Wat nou gemaak met die speelgoed. Soos altyd weet die ander klomp beter en net Woody, die Cowboy, kan hulle red. Die vriendskap wat Woody en Buzz, die ruimtevaarder, het word weereens getoets. Sonder om te veel te sê kan ek met vrymoedigheid sê die derde instalasie van die fliek is wel 'n kyk werk. Dit is belaai met aksie en skerp humor. Dit gee jou half 'n knop in die keel as jy wonder wat van al jou speelgoed geword het deur al die jare. Doen jouself 'n guns, koop 'n kaartjie en geniet die finale hoofstuk van die fliek. 9/10



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

My twee kinders is ongelukkig op die ouderdom wat Toy Story nie meer koel is nie. Hulle sal dit weer ontgroei. Maar ek dink ek moet dit beslis gaan kyk!
9 jaar 4 maande 1 week 4 dae 17 ure oud



Voedsel vir die Siel

deur Snuffelgids

Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar