Resensies

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek dink ek het in nommer twee al gesê dat hierdie flieks nie sonder die FX en die seks die paal sou haal nie. Behalwe vir ‘n paar aksietonele is die fliek werklik sleg. Die vete tussen die weerwolwe en die vampiere word hierin beskryf en dus gaan die storie terug in die geskiedenis voor die gebeure wat in die eerste twee ontvou. Die storie is nie nuut nie en daar is ‘n sweempie van Romeo & Juliet in die verhaal te bespeur. Die enigste herkenbare akteur daarin is Bill Nighy. Die ander is redelik onbekend en mens kan duidelik sien hoekom. Slaan jouself liewer met ‘n hamer oor die kop voordat jy dit oorweeg om geld hierop te mors.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

RANGEERWERF

deur Johann P. Boshoff

Hierdie selfpublikasie, met die volledige titel RANGEERWERF: DIE WAARHEID GELIEG, bestaan uit nege (9) homofiliese kortverhale met sterk biografiese inslag opgeneem. Dit is 'n rangering deur die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar