Resensies

Titel: Warlord
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

n Russiese fliek beskikbaar met Engelse onderskrif. Die fliek handel oor die geskiedenis rondom die ontstaan van die stad Yaroslavl in die 11de eeu nC en die lewe van prins Yaroslav na wie die stad vernoem is.

n Goeie aksie fliek van geskiedkundig informatiewe waarde. Die oplettende persoon wat belangstel in godsdiens en die invloed daarvan op die geskiedenis sal dit ook prikkelend vind.

Yaroslav het sy kinders in die huwelik afgestaan aan die Koningshuise van Pole, Oostenryk, Duitsland, Swede, Bizantyn, Noorweë, Denemarke, Hongarye, Engeland en Frankryk en sy verhaal behoort dus ook interresant te wees vir enige persoon wat in die geskiedenis van bogenoemde lande belangstel.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Warlord
Dankie
6 jaar 1 maand 1 week 3 dae 14 ure oud



Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

deur Francis Gillieron

Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar