Rubrieke

Titel: Lag
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Een woordjie wat so baie kan verander. hoeveel keer het jy al in 'n groep mense gesit en wonder hoekom daar so koue lug tussen jou tande deurkom en dan besef jy ,jy glimlag maar binne in jou is dit koud. nog 'n glimlag wat nie tot by jou oe strek nie. ek het 'n man geken wat altyd sou lag en glimlag al was sy lewe in skerwe. Die man was inderdaad my pa gewees. veel van hom onthou ek nie behalwe daardie warm,warm glimlag wanneer ek taaibek en vuil op hom afstorm.Lag is nie iets wat iemand moet verdien nie dit kom automaties.kan jy jou 'n lewe voorstel saam droee mense wat nooit glimlag nie. As ek kon sou ek geluk en lag skei, omdat baie mense 'n wanpersepsie het en glo mens lag wanneer jy gelukkig is en slegs dan.Voor jy vanaand in die bed klim lag, glimlag vir die mense rondom jou en more oggend sal hulle dit met n glimlag onthou. Lag is nie 'n sonde nie dis VRY en dis LEKKER. Pyn se grootste vrees is 'n gelukkige houding van lag en liefhe. Lewe is te kort om net 5 keer 'n jaar te lag. lag hard,giggel sag, lag vir als,lag vir niks...want lag bly lekker.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Lag
Ek't vir jou gemail...maar twyfel of dit vertrek het voordat ek uitgeskop geraak het...aaargh! Ewenwel, I stand in awe!!!...Dankie!!!
8 jaar 10 maande 3 weke 6 dae 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Botes Stamregister en Kwartierstaat

deur Willie Botes

Genealogiese kwartierstaat oor die Botes familie. Ander vanne sluit in Oosthuizen, Botha, Putter, Du Preez en Shafer



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar